Hy gee ons sonskyn

He Brings The Sunshine (Afrikaans)

Written by Elton Smith, Larry Holder, Steve Israel and André Esterhuyse
Links to contributors: Steve Israel, Larry Holder

Hierdie liedjie is geskryf deur Elton, Larry en Steve in 1998. Baie dankie aan André Esterhuyse wat dit na Afrikaans vertaal het. - Elton, 6 Mei 1999



Lyrics

(Vers 1)
Hy gee ons sonskyn, Hy skenk die reen
Hy is die vrug en inspirasie wat my hart opnuut verhef
Hy is my redder my Heer en God
Hy roep myy om in wysheid andere te dien

(Chorus 1)
Sing halleluja Kom loof Sy Naam
die Koning van die heelal op Sy troon woon ook hier tussen ons
Hy's ons Verlosser ons vreugde vuur
die Here het ons vryheid aan die kruis gekoop

(Vers 2)
Hy is Immanuel God is met ons
Hy is die gewer van die lewe en Sy liefde is genoeg
in hierdie lewe en elke dag
Ek kan nie anders as om Hom te loof en dien

(Brug)
Al groei die donnker elke dag al meer om ons
sal Sy lig altyd in ons skyn
ons is Sy tempel en Sy Gees lewe in ons
ons is regverdig byy Hom

(Vers 3)
So kom dan sonskyn so kom dan reen
ons het die vrug en inspirasie wat ons hart opnuut verhef
Hy is my Redder my Heer en God
Sy sagte stem van wysheid dring ons om te sing

(Chorus 2)
Sing halleluja ons loof U naam
As Koniing mag U in ons hart vir ewig heers
U's ons Verlosser ons vreugde vuur
Sing halleluja Lam van God U't ons bevry

(Einde)
O Lam van God ons is nou vry en loof U naam


Copyright ©1998 by Elton Smith, Larry Holder and Steve Israel
Translation by André Esterhuyse

Comments -  Leave a comment